Toegevoegde werklikheid

Toegevoegde werklikheid of TW, ook toegevoegde realiteit of verrykte realiteit (Engels: augmented reality of AR) is 'n lewendige (intydse), direkte of indirekte, beeld van die werklikheid waartoe elemente toegevoeg word deur 'n rekenaar. Hierdie word soms met behulp van QR-kode gedoen wat toegevoegde elemente bevat veral sensordata of ekstra informasie oor die omgewing.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search